about logos
logos dictionary
bilingual dictionaries
children's dictionary
fashion dictionary
volunteers
logos conjugator
learning conjugator
logos library
logos poetry
children's library
logos quotes
logos toolbars
translation course
help
Select Language
Author
Word
What Is Logos Quotes?
Submit A Quotation
Quotation Of The Day
stats
[ No Biography for this Author ]
almal weet dat ’n sekere ding nie realiseerbaar is nie, totdat iemand op die toneel verskyn wat onbewus is daarvan en dit uitvind
as daar geen prys te betaal is nie, is dit ook van geen waarde nie
as ons nie in stryd is met die rede nie, sal ons nooit iets voltooi nie
die eintlike doel van die sosialisme is juis om die roofsugtige fase van die menslike ontwikkeling te oorwin en verby te steek
die verskil tussen verlede, hede en toekoms is maar net \'n hardnekkig volhardende illusie
die werklikheid is maar net \'n illusie, hoewel \'n baie hardnekkige een
dis ’n wonderwerk dat nuuskierigheid formele onderwys oorleef
dit is makliker om ’n atoom te versplinter as ’n vooroordeel
ek is nie net \'n pasifis nie; ek is \'n militante pasifis. Ek is bereid om vir vrede te veg
in krisistye is slegs verbeelding belangriker as kennis
om ʼn onbesproke lid van ʼn trop skape te wees, is dit bowenal nodig om ʼn skaap te wees
ons is almal baie onkundig, maar nie almal onkundig oor dieselfde dinge nie
oorlog kan \'n mens nie humaniseer nie, net afskaf
probeer om nie \'n suksesvolle mens te word nie, maar eerder \'n mens van waarde
waansin is om dieselfde ding oor en oor te doen en verskillende resultate te verwag
’n mens het nog nie iets regtig verstaan voordat jy dit aan jou ouma kan verduidelik nie